Kallie Swanepoel Klavierstemmers Pretoria Gauteng Suid-Afrika logo - 'n vleuelklavier omring met die teks "Kallie Swanepoel Klavierstemmers" bo op linkerkantste hoek van die bladsy

 

Laat ons harmonie in u lewe terugbring

Kallie Swanepoel Klavierstemmers

Klavier Klawerbord vertikaal teen regtersy van bladsy by Kallie Swanepoel Klavierstemmers Pretoria Gauteng Suid-Afrika

Kallie Swanepoel Klavierstemmers
Klavierwaardasie


Klavierwaardasie Vir Versekering
Klavierwaardasie By Aankope
Klavierwaardasie By Verkope
Benodig U 'n Waardasie Op U Klavier?

Klavierwaardasie Vir Versekering

Indien 'n klavier onder u korttermynversekeringspolis gespesifiseer word, of u beplan om dit te laat verseker, mag u versekeringsmaatskappy moontlik vereis dat 'n verslag ter bevestiging van die waarde van die klavier verstrek word. In sodanige gevalle kan u 'n afspraak maak waartydens die waarde van u klavier bepaal word en u dan van 'n geskrewe sertifikaat voorsien word wat aan u versekeringsmaatskappy verskaf kan word. Dit is belangrik om daarop te let dat versekeringsmaatskappye mag weier om skade wat aan klaviere veroorsaak is te dek indien hulle nie in besit is van 'n waardasiesertifikaat wat deur 'n klavierstemmer, wie lid is van die Logo van die Suid-afrikaanse Vereniging vir Professionele KlavierstemmersSuid-Afrikaanse Vereniging vir Professionele Klavierstemmers, uitgereik is nie.

Klavierwaardasie By Aankope

Indien u beplan om 'n tweedehandse klavier van 'n privaat verkoper te koop of 'n tweede opinie soek op 'n klavier wat u van 'n handelaar wil koop, kan ons help. Laat ons vir u 'n waardasie kom doen.

Lees meer omtrent


Koop 'n klavier

Klavierwaardasie By Verkope

U wil u klavier verkoop, maar weet nie wat dit werd is nie? Laat ons u kom vertel deur 'n waardasie te doen. Op u versoek sal 'n geskrewe waardasie per e-pos aan u versend word.

Lees meer omtrent


Verkoop 'n klavier

Benodig U 'n Waardasie Op U Klavier?

Ons doen 'n fisiese waardasie by die klavier vir versekerings- en herverkoopdoeleinde.

Om 'n klavierwaardasie teen 'n minimale fooi te laat doen, kontak ons of maak 'n afspraak.

Hierdie bladsy is ook in Engels beskikbaar

Gaan Na Navigasie Van Bladsy

Kallie Swanepoel Klavierstemmers is geaffilieer by en geakkrediteer deur die Logo van die Suid-afrikaanse Vereniging vir Professionele KlavierstemmersSuid-Afrikaanse Vereniging vir Professionele Klavierstemmers

Kallie Swanepoel Klavierstemmers BK Registrasienommer 2003/023549/23

Terug Na Bo Aan Kallie Swanepoel Klavierstemmers | Klavierwaardasie

Valid HTML 4.01 Transitional vir Kallie Swanepoel Klavierstemmers | Klavierwaardasie  Valid CSS vir Kallie Swanepoel Klavierstemmers | Klavierwaardasie!

Geskep deur Kallie Swanepoel Klavierstemmers
Pretoria Gauteng Suid-Afrika
Opgedateer op 20 Maart 2011
Kopiereg © 2006
Kallie Swanepoel Klavierstemmers | Klavierwaardasie