Kallie Swanepoel Klavierstemmers Pretoria Gauteng Suid-Afrika logo - 'n vleuelklavier omring met die teks "Kallie Swanepoel Klavierstemmers" bo op linkerkantste hoek van die bladsy

 

Laat ons harmonie in u lewe terugbring

Kallie Swanepoel Klavierstemmers

Klavier Klawerbord vertikaal teen regtersy van bladsy by Kallie Swanepoel Klavierstemmers Pretoria Gauteng Suid-Afrika

Kallie Swanepoel Klavierstemmers
Klavierstemopleiding


Algemene Inligting En Kwalifikasie

Algemene Inligting En Kwalifikasie

Kallie Swanepoel Klavierstemmers is tans besig om 'n student in die klavierstem- en -restourasie-omgewing op te lei. Hoewel SAQA (SA Kwalifikasie Outoriteit) nog nie die proses van registrasie van kwalifikasies en eenheidstandaarde vir al die NQF-vlakke, wat benodig word vir 'n kwalifikasie as klavierstemmer -tegnikus, voltooi het nie, sal hierdie studente wel erkenning ontvang vir die opleiding wat reeds ontvang is nadat die proses van registrasie afgehandel is.

Kallie Swanepoel is 'n aktiewe lid van die Standaardgenereringsliggaam Wat, in samewerking met SAQA en 'n paar ander belanghebbendes in die klavier-industrie, aan die registrasie van hierdie kwalifikasies werk.

Hierdie bladsy is ook in Engels beskikbaar

Gaan Na Navigasie Van Bladsy

Kallie Swanepoel Klavierstemmers is geaffilieer by en geakkrediteer deur die Logo van die Suid-afrikaanse Vereniging vir Professionele Klavierstemmers Suid-Afrikaanse Vereniging vir Professionele Klavierstemmers

Kallie Swanepoel Klavierstemmers BK Registrasienommer 2003/023549/23

Terug Na Bo Aan Kallie Swanepoel Klavierstemmers | Klavierstemopleiding

Valid HTML 4.01 Transitional vir Kallie Swanepoel Klavierstemmers | Klavierstemopleiding  Valid CSS vir Kallie Swanepoel Klavierstemmers | Klavierstemopleiding!

Geskep deur Kallie Swanepoel Klavierstemmers
Pretoria Gauteng Suid-Afrika
Opgedateer op 08 Junie 2010
Kopiereg © 2006
Kallie Swanepoel Klavierstemmers | Klavierstemopleiding