Kallie Swanepoel Klavierstemmers Pretoria Gauteng Suid-Afrika logo - 'n vleuelklavier omring met die teks "Kallie Swanepoel Klavierstemmers" bo op linkerkantste hoek van die bladsy

 

Laat ons harmonie in u lewe terugbring

Kallie Swanepoel Klavierstemmers

Klavier Klawerbord vertikaal teen regtersy van bladsy by Kallie Swanepoel Klavierstemmers Pretoria Gauteng Suid-Afrika

Kallie Swanepoel Klavierstemmers
Klavierverkope

Kyk gerus na alle klaviere wat te koop aangebied word hier onder. Ons eie klaviere, sowel as die klaviere van privaat verkopers.


Interne Klavierverkope
Eksterne Klavierverkope
Eksterne Klavierverkope - Vorm

Interne Klavierverkope


Vleuelklaviere
Regopklaviere

Vleuelklaviere


Strauss vleuelklavier
  • Strauss
  • Beskikbare kleur: swart
  • Beskikbare groottes: 152 Cm (R98 000), 168 Cm (R108 000)
  • Met klavierstoel
  • Gestem en afgelewer in Pretoria, Johannesburg en Kaapstad
  • Strauss vleuelklavier

Regopklaviere


Strauss regopklavier
  • Straus
  • Grootte: 118 Cm
  • Met klavierstoel
  • Gestem en afgelewer in Pretoria, Johannesburg en Kaapstad
  • R30 800
  • Strauss regopklavier

Schiller regopklavier
  • Schiller
  • Grootte: 110 Cm
  • Met klavierstoel
  • Gestem en afgelewer in Pretoria, Johannesburg en Kaapstad
  • R25 990
  • Schiller regopklavier

Schiller regopklavier
  • Schiller
  • Grootte: 110 Cm
  • Met klavierstoel
  • Gestem en afgelewer in Pretoria, Johannesburg en Kaapstad
  • R25 990
  • Schiller regopklavier

Lees meer omtrent


Regopklavier Of Vleuelklavier

Eksterne Klavierverkope

Indien u 'n klavier het wat u graag wil verkoop, vul gerus die Eksterne Klavierverkope - Vorm hieronder in of stuur 'n e-pos aan ons met 'n foto (indien u een het), prys, plek en ander besonderhede en ons sal dit gratis hier plaas. Slegs een foto per klavier word toegelaat.

Eksterne Klavierverkope - Vorm

Vul asseblief die vorm hieronder in om u klavier te verkoop.

Indien u 'n Windows Vista gebruiker is, stuur 'n epos aan ons eerder as om die vorm in te vul om u klavier te verkoop.


Fabrikaat:
Indien ander, spesifiseer asseblief:
Tipe: Vleuelklavier Regopklavier Onseker
Besonderhede omtrent die klavier:
Prys:
Land:
Provinsie:
Naaste dorp of stad:
Indien ander, spesifiseer asseblief:
Voorstad/uitbreiding:
Naam:
Van:
epos Adres:
Telefoon:
Selfoon:
Enige spesiale versoeke of kommentaar:

Verwys deur, of gehoor by:

Indien u nie hierdie vorm wil gebruik nie, Kontak Ons

Hierdie bladsy is ook in Engels beskikbaar

Gaan Na Navigasie Van Bladsy

Kallie Swanepoel Klavierstemmers is geaffilieer by en geakkrediteer deur die Logo van die Suid-afrikaanse Vereniging vir Professionele KlavierstemmersSuid-Afrikaanse Vereniging vir Professionele Klavierstemmers

Kallie Swanepoel Klavierstemmers BK Registrasienommer 2003/023549/23

Terug Na Bo Aan Kallie Swanepoel Klavierstemmers | Klavierverkope

Valid HTML 4.01 Transitional vir Kallie Swanepoel Klavierstemmers | Klavierverkope  Valid CSS vir Kallie Swanepoel Klavierstemmers | Klavierverkope!

Geskep deur Kallie Swanepoel Klavierstemmers
Pretoria Gauteng Suid-Afrika
Opgedateer op 20 Maart 2011
Kopiereg © 2006
Kallie Swanepoel Klavierstemmers | Klavierverkope