Wat Is Klavierrestourasie?
Klavierrestourasie Aan Binnewerke
Klavierrestourasie Aan Buitekant
Is dit die moeite werd om my klavier te laat restoureer?
Wat kos klavierrestourasie?
Benodig U Klavierrestourasie?
Restourasie is die fyn kuns van opknapping van verouderd, verslete, Tradisionele akoestiese klaviere tot hulle eertydse glorie, deur die herstel of vervang van beskadigde onderdele met die van oorspronklike of soortgelyke kwaliteit.
Wat Is Restourasie?
Klavierherstelwerk
Alle verweerde vilt word vervang, asook leer, veertjies, lussies, assies, stempenne en snare ens., wat die klavier in staat stel om meganies te funksioneer soos toe dit nog nuut was. Dit is die herstel aan en restourasie van alle interne onderdele en sluit in, maar is nie beperk tot die volgende nie:
Klavierherstelwerk
Wat Is Die Meganiek Van Die Klavier En Waarom Moet Dit Instand Gehou Word?
Wat Is Die Klawerbord?
Wat Is Die Pedaalstelsel?
Toonsverhoging
Klavierstem Op Konserttoonhoogte
Wat is klavierregulering?
Wat Is Regulering En Hoe Beïnvloed Dit My Klavier Se Werking?
Dit is al die restourasie aan die buitekant van die klavier en sluit in, maar is nie beperk tot die volgende nie:
Reguitbesnaard VS Kruisbesnaard
Bo-demper VS Onderdemper
Dit hang af van die tipe, ouderdom en toestand, maar ons sal die klavier moet sien om 'n kwotasie vir die restourasie te kan doen.
Klavierkwotasie
Klavierwaardasie
Om u klavier na die oorspronklike toestand te laat restoureer kontak ons of maak 'n afspraak
Hierdie bladsy is ook in Engels beskikbaar
Kallie Swanepoel Klavierstemmers is geaffilieer by en geakkrediteer deur die
Suid-Afrikaanse Vereniging vir Professionele Klavierstemmers
Kallie Swanepoel Klavierstemmers BK Registrasienommer 2003/023549/23
Terug Na Bo Aan Kallie Swanepoel Klavierstemmers | Klavierrestourasie
Geskep deur Kallie Swanepoel Klavierstemmers