Kallie Swanepoel Klavierstemmers Pretoria Gauteng Suid-Afrika logo - 'n vleuelklavier omring met die teks "Kallie Swanepoel Klavierstemmers" bo op linkerkantste hoek van die bladsy

 

Laat ons harmonie in u lewe terugbring

Kallie Swanepoel Klavierstemmers

Klavier Klawerbord vertikaal teen regtersy van bladsy by Kallie Swanepoel Klavierstemmers Pretoria Gauteng Suid-Afrika

Kallie Swanepoel Klavierstemmers
Pretoria Gauteng Suid-Afrika

Welkom op ons webwerf waar u alle noodsaaklike inligting, wat u omtrent klaviere mag benodig en baie meer, sal vind.


Klavierdienste
Nuus En Gebeurlikhede
Spesiale Aanbiedinge En Promosies

Klavierdienste

Ons bied die volgende professionele klavierdienste in die Pretoria, Johannesburg en die res van Gauteng, Limpopo, Mpumalanga en Noordwes provinsies van Suid-Afrika

  1. Klavierkwotasie
  2. Klavierstem
  3. Verandering van Klaviertoonhoogte
  4. Klaviertonering
  5. Klavieraanslag
  6. Klavierregulering
  7. Klavierherstelwerk
  8. Klavierrestourasie
  9. Klavierwaardasie
  10. Klavierverskuiwing
  11. Klaviervervoer
  12. Klavierverkope
  13. Klavieraankope
  14. Klavierverhuring
  15. Algemene Klavieradvies
  16. Klavierstemopleiding

Nuus En Gebeurlikhede


2011
2010
2009
2008

2011

19 Maart 2010 - SAVPK AJV Florida Johannesburg

Die algemene jaarvergadering van die Logo van die Suid-afrikaanse Vereniging vir Professionele KlavierstemmersSuid-Afrikaanse Vereniging vir Professionele Klavierstemmers word in Florida Johannesburg Gauteng gehou.
Indien u enige navrae het, of die vergadering wil bywoon, stuur asseblief 'n e-pos aan die sekretaresse

2010

17 Oktober 2010 - Kennisgewing: Klavierstemgereedskap

Kallie Swanepoel Klavierstemmers is nie 'n verskaffer of verkoper van enige klavierstemgereedskap, toerusting of materiaal nie. Ons hou ook nie 'n lys op datum van beskikbare verskaffers van klavierstemgereedskap en klavierstemmateriaal vir gebruik deur die algemene publiek nie. Navrae in hierdie verband sal dus nie deur ons beantwoord word nie.

22 Maart 2010 - SAVPK AJV Kaapstad

Die algemene jaarvergadering van die Logo van die Suid-afrikaanse Vereniging vir Professionele KlavierstemmersSuid-Afrikaanse Vereniging vir Professionele Klavierstemmers word in Brackenfell Kaapstad Wes-Kaap gehou en deur Lukas van der Walt Klavierstemmers aangebied

25 Februarie 2010 - Klavierstem In Bethal Mpumalanga

Kallie Swanepoel Klavierstemmers besoek Bethal Mpumalanga om klaviere te stem. Om 'n afspraak te maak vir 'n klavier stem kontak ons

08 Februarie 2010 - Klavierstem in Pietersburg Limpopo (Polokwane)

Kallie Swanepoel Klavierstemmers besoek Pietersburg Limpopo (Polokwane) om klaviere te stem vanaf 08-11 Februarie. Om 'n afspraak te maak vir 'n klavier stem kontak ons

2009

22 Maart 2009 - SAVPK AJV Rustenburg

Die algemene jaarvergadering van die Logo van die Suid-afrikaanse Vereniging vir Professionele KlavierstemmersSuid-Afrikaanse Vereniging vir Professionele Klavierstemmers word in Rustenburg Noordwes gehou

09 Maart 2009 - Advertensie-ruimte geskep vir privaat klavierverkopers

Ruimte word geskep vir privaatverkopers in Suid-Afrika om hulle klaviere te adverteer
op Kallie Swanepoel Klavierstemmers

25 Februarie 2009 - fotos word geplaas vir klavierverkope en -verhuring

Fotos word geplaas van


op Kallie Swanepoel Klavierstemmers

2008

04 September 2008 'n Radio Dokumentêr Oor die Kuns Van Klavierstem Word Uitgesaai

Om 21:15, Suid-Afrikaanse tyd, word 'n radio dokumentêr uitgesaai waarin Tharien Oosthuizen met Kallie Swanepoel en 'n paar ander kundiges praat oor die kuns van klavierstem. Hoeveel weet jy van die werk van 'n klavierstemmer of klaviertegnikus, of wat die opinie van musici omtrent klavierstem is? Vind self uit deur na die dokumentêr getiteld, "Die Klavierstemmer", op RSG te luister. RSG is 'n Afrikaanse radio stasie en u kan na die dokumentêr luister op FM in Suid-Afrika of aanlyn by www.rsg.co.za/

22 Maart 2008 - SAVPK AJV Kaapstad

Die algemene jaarvergadering van die Logo van die Suid-afrikaanse Vereniging vir Professionele KlavierstemmersSuid-Afrikaanse Vereniging vir Professionele Klavierstemmers word in Kaapstad Wes-Kaap gehou en deur Lukas van der Walt Klavierstemmers aangebied

06 Januarie 2008 - Orrelstemmers, Gratis Plasings Vir Musiekonderwysers en en 'n Skakeluitruilingsaanbod Word Op Die Webblad Geplaas

Spesiale Aanbiedinge En Promosies

Hou aan om hierdie gedeelte dop te hou vir afslag, spesiale aanbiedinge en promosies op klavierstem en ander verwante klavierdienste van Kallie Swanepoel Klavierstemmers Pretoria Gauteng Suid-Afrika.

Met 20 jaar ondervinding, is ons diens professioneel en hou tred met internasionale klavierstemstandaarde.

Hierdie bladsy is ook in Engels beskikbaar

Gaan Na Navigasie Van Bladsy

Kallie Swanepoel Klavierstemmers is geaffilieer by en geakkrediteer deur die Logo van die Suid-afrikaanse Vereniging vir Professionele KlavierstemmersSuid-Afrikaanse Vereniging vir Professionele Klavierstemmers

Kallie Swanepoel Klavierstemmers BK Registrasienommer 2003/023549/23

Terug Na Bo Aan Kallie Swanepoel Klavierstemmers Pretoria Gauteng Suid-Afrika

Valid HTML 4.01 Transitional vir Kallie Swanepoel Klavierstemmers  Valid CSS vir Kallie Swanepoel Klavierstemmers!

Geskep deur Kallie Swanepoel Klavierstemmers
Pretoria Gauteng Suid-Afrika
Opgedateer op 20 Maart 2011
Kopiereg © 2006
Kallie Swanepoel Klavierstemmers