Kallie Swanepoel Klavierstemmers Pretoria Gauteng Suid-Afrika logo - 'n vleuelklavier omring met die teks "Kallie Swanepoel Klavierstemmers" bo op linkerkantste hoek van die bladsy

 

Laat ons harmonie in u lewe terugbring

Kallie Swanepoel Klavierstemmers

Klavier Klawerbord vertikaal teen regtersy van bladsy by Kallie Swanepoel Klavierstemmers Pretoria Gauteng Suid-Afrika

Kallie Swanepoel Klavierstemmers
Maak 'n afspraak


Maak 'n Afspraak - Beleid
Maak 'n Afspraak - Vorm

Maak 'n Afspraak - Beleid

Indien die klavier nie gestem kan word nie omdat

  • dit eers herstel of gerestoureer moet word om in 'n speelbare toestand te wees en die kwotasie nie aanvaar word nie;
  • die herstelkoste die waarde van die klavier mag oorskry en ons saam met u besluit om nie herstelwerk te doen nie;
  • die afspraak nie deur u nagekom word sonder dat 'n reëling, binne 'n redelike tyd, vooraf getref is nie;

sal 'n uitroepfooi, gelykstaande aan die van 'n kwotasie, gehef word. Johannesburg en ander areas buite Pretoria sal gediens word met 'n heffing van 'n addisionele fooi wat bespreek sal word tydens bevestiging van die klavierstem-afspraak. As gevolg van die huidige verkeerstoestande tussen Pretoria en Johannesburg, sal ons slegs op Saterdae in Johannesburg werk.

Lees meer omtrent


Klavierherstelwerk
Klavierrestourasie
Klavierkwotasie
Klavierwaardasie

Maak 'n Afspraak - Vorm

Vul asseblief die vorm hieronder in en maak 'n afspraak. Alle afsprake sal bevestig word en 'n Klavierstemmer sal u besoek.

Indien u 'n Windows Vista gebruiker is, stuur 'n epos aan ons eerder as om die vorm in te vul om 'n afspraak te maak.


Titel:
Naam:
Van:
epos Adres:
Telefoon:
Selfoon:
Land:
Provinsie:
Naaste dorp of stad:
Indien ander, spesifiseer asseblief:
Voorstad/uitbreiding:
Adres:
Tipe: Vleuelklavier Regopklavier Onseker
Fabrikaat:
Indien ander, spesifiseer asseblief:
Min of meer, hoe lank gelede is u klavier gestem of nagesien:
Werk wat gedoen moet word: Klavierkwotasie (R450) Klavierstem (R1250) Klavierwaardasie (R550) Klavierverskuiwing Klaviervervoer Klavierverhuring Geen van bogenoemde
Verkieslik op hierdie dag:
Verkieslik om hierdie tyd:
Enige spesiale versoeke of kommentaar:

Verwys deur, of gehoor by:

Indien u nie hierdie vorm wil gebruik nie, Kontak Ons

Hierdie bladsy is ook in Engels beskikbaar

Gaan Na Navigasie Van Bladsy

Kallie Swanepoel Klavierstemmers is geaffilieer by en geakkrediteer deur die Logo van die Suid-afrikaanse Vereniging vir Professionele KlavierstemmersSuid-Afrikaanse Vereniging vir Professionele Klavierstemmers

Kallie Swanepoel Klavierstemmers BK Registrasienommer 2003/023549/23

Terug Na Bo Aan Kallie Swanepoel Klavierstemmers | Maak 'n Afspraak

Valid HTML 4.01 Transitional vir Kallie Swanepoel Klavierstemmers | Maak 'n Afspraak  Valid CSS vir Kallie Swanepoel Klavierstemmers | Maak 'n Afspraak!

Geskep deur Kallie Swanepoel Klavierstemmers
Pretoria Gauteng Suid-Afrika
Opgedateer op 03 Februarie 2012
Kopiereg © 2006
Kallie Swanepoel Klavierstemmers | Maak 'n Afspraak